Skip to content
KUNSTE AKADEMIE

Die Kunste Akademie bied leerders die geleentheid om aan verskeie Kunsvorme blootgestel te word.
Kontak gerus die betrokke dosente om vir u kind ’n lestyd te bespreek.

Laerskool Lynnwood se Kunste Akademie is ’n een-stop diens waar u kind aan ’n verskeidenheid kultuuraktiwiteite kan deelneem op die skoolterein. Die Kunste Akademie stel slegs top dosente aan en bied gehalte onderrig sonder dat dit nodig is vir u om rond te rits om u kind by verskeie plekke te kry. Lestye word met dosente gereël volgens u en u kind se skedule. Ons bied klasse aan vanaf Gr.RRR en almal is welkom!

Asset 1
Wave Border 4 - Reflected
VERSKILLENDE KUNSVORME:

DRAMA

Dosent:

KLAVIER EN MUSIEKTEORIE

Dosent:

KLAVIER EN VIOOL

Dosent:

BLOKFLUIT

Dosent: 

KUNS

Dosent: 

Wolkie Border 6.2
Full length portrait of cute little kids in stylish jeans clothes looking at camera and smiling, standing against white brick wall

Wat doen ons?

Laerskool Lynnwood se Kunste Akademie is ’n een-stop diens waar u kind aan ’n verskeidenheid kultuuraktiwiteite kan deelneem op of naby die skoolterein. Die Kunste Akademie stel slegs top dosente aan en bied dus gehalte onderrig sonder dat dit nodig is vir u om rond te rits om u kind by verskeie plekke te kry. Lestye word met dosente gereël volgens u en u kind se skedule waar moontlik en ons poog om elkeen te akkommodeer. Ons bied klasse aan vanaf Gr.RRR so jong kinders is ook welkom!

ORGANISEERDER

 

Me C Devenish
Me C Devenish

CARLI DEVENISH Kunste Akademie Bestuurder