Skip to content

SPORT

LYNNWOOD OP SPORT

SPORT

LYNNWOOD OP SPORT
Sport
SPORT
Trophy - Sport 1.1

Ons kweek kinders wat glimlag wanneer hulle deelneem, nederig bly in oorwinning en altyd streef daarna om eerlik, opreg, getrou en vriendelik te wees.

SPORT

Laerskool Lynnwood het oor die jare heen bekend geword vir sy unieke benadering tot die uitdagings wat daar aan vandag se skole gestel word. Hierdie “anderster” manier van dinge doen probeer ons ook by die hoërskole se sport van toepassing maak.

Ons sien sport as ‘n absolute noodsaaklike deel van elke kind se opvoeding. Sport is een van die belangrikste meganismes om ons kinders die waardes te leer wat van hul sulke puik Lynnies maak. Ons benadering tot sport verseker dat ons oud-Lynnies op soveel verskillende vlakke presteer nou, en op ‘n latere, meer belangrike stadium, in hul lewens. Dit is waarom die beste hoërskole in die land jaarliks toustaan om Lynnies na hul skole te lok.

Elke Lynnie weet hulle is hier om te leer, en nie net te presteer. Die prestasies wat ons kinders behaal word binne konteks geplaas en ons probeer om altyd die fokus te hou op die “groter prentjie”. 

SPORT

ATLETIEK

SPORT

LANDLOOP

SPORT

BULLETJIERUGBY

SPORT

RUGBY

SPORT

MINI-NETBAL

SPORT

NETBAL

SPORT

MINI-HOKKIE

SPORT

HOKKIE

SPORT

SWEM

SPORT

SKAAK

SPORT

KRIEKET AKADEMIE

SPORT

TENNIS

SPORT

GHOLF

11111111111

RUITERSPORT

SPORT

KONTAKPERSOON

 

KONTAK-PERSOON

 

Asset 128
Asset 128

LIZELLE LABUSCHAGNE Departementshoof: Sport