Skip to content

NASKOOL

LYNNIES NASKOOL

“Tuis net soos by die huis.”

Lynnies Naskoolsentrum is UNIEK. Ons bied u top kwaliteit akademiese ondersteuning en hope pret en plesier. Hier ervaar jou kind persoonlike aandag en ’n veilige omgewing wat hulle gemaklik en tuis laat voel, nes u dit by die huis sou doen.

DEPARTEMENTSHOOF

 

FOOIE 2027

*Ongeag aantal dae van bywoning
  • Die Naskool funksioneer stiptelik vanaf 13:00 – 17:30. Kontak u kind se naskool juffrou tydens noodgevalle.

    ’n Boete van R50.00 vir elke 15 minute na 17:30 is ingestel.