Skip to content

KULTUUR

 LYNNIES OP KULTUUR
Kultuur 1.1
Asset 10

Laerskool Lynnwood het ‘n staccato in hulle stap om geleenthede te skep waar leerders aan Kultuuraktiwiteite deelneem, hulle talente ontdek en selfvertroue bou.

Asset 9

STACATTO, PIROUETTE, AKSIE!

Hierdie is woorde wat ons gereeld op Laerskool Lynnwood se terrein in die lokale hoor waar Kultuuraktiwiteite aangebied word.

Laerskool Lynnwood het ‘n staccato in hulle stap om geleenthede te skep waar leerders aan Kultuuraktiwiteite deelneem, hulle talente ontdek en selfvertroue bou.

Ons pirouette gereeld wanneer ons te hore kom van Lynnie-leerders wat uitblink as volwassenes en in die hoërskool. Ons by Laerskool Lynnwood kon deur kulturele geleenthede te skep, gebalanseerde volwassenes help vorm.

Die aksie kom in die uitvoer en beplanning. Om kultuur lewendig en dinamies by Laerskool Lynnwood te hou.

Fokus val op drie aktiwiteite naamlik Kore, Redenaars en Voortrekkers. Laerskool Lynnwood spog met ‘n Kunste Akademie wat tien verskillende kunsvorme aanbied. Jaarliks bied ons, ons eie Kunstefees (Die LOK-Fees) met eksterne beoordelaars aan. Die LOK-Fees bied aan Lynnie leerders en leerders van ander skole, die geleentheid om hulle talente vir hulle eie maats, op hulle eie terrein ten toon te stel.

Ons nuutste aktiwiteit is ons Redaksiespan met hulle koerant LynNUUS. Lees gerus die uitgawes onder Nuusbriewe.

Asset 50

PRE-PRIMÊRE KOOR

Asset 120

JUNIOR KOOR

IMG_2010

SENIOR KOOR

Asset 1

KUNSTE AKADEMIE

Asset 3

LOK FEES

Asset 35

REDENAARS

Asset 2

VOORTREKKERS

Asset 34

REDAKSIE

Wolkie Border 2

DEPARTEMENTSHOOF

 

Asset 1
Asset 1

ANINA MOSTERT Departementshoof van Kultuur