Skip to content
IF Uitgeknip

INTERSEN FASE

INTERSEN FASE

INTERSEN FASE

     INTERSEN FASE
Asset 10

“Ons kan nie altyd die toekoms vir ons jeug bou nie, maar ons kan ons jeug vir die toekoms bou.”
– Franklin D. Roosevelt

Die Intermediëre fase en Senior fase (Intersen Fase) ondersteun die filosofie dat alle leerders kan leer.  Ons streef daarna dat kennis, begrip, vaardighede, houdings, waardes en norme die boustene van ons onderrigstyl vorm.

Asset 9

WELKOM

WELKOM BY DIE INTERSENFASE

By Laerskool Lynnwood streef ons na akademiese uitnemendheid.

Die belangrikste beginsels vir ons leerders is:

  • om te weet
  • om te dink
  • om te doen
  • om te waardeer
  • om te wees.
Wolkie Border 6.2

VAKKE

AFRIKAANS

AFRIKAANS

GR. 4 - 7
ENGELS

ENGELS

GR. 4 – 7
WISKUNDE

WISKUNDE

GR. 4 – 7
LEWENSVAARDIGHEDE

LEWENSVAARDIGHEDE

GR. 4 – 7: SKEPPENDE KUNS, LIGGAAMLIKE OPVOEDING & PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSTAND
SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE EN GESKIEDENIS

SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE EN GESKIEDENIS

GR. 4 - 7
NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

GR. 4 - 6
REKENAARVAARDIGHEID

REKENAARVAARDIGHEID

GR. 4 – 7
SKEPPENDE KUNS

SKEPPENDE KUNS

GR. 7
TEGNOLOGIE

TEGNOLOGIE

GR. 7
NATUURWETENSKAP

NATUURWETENSKAP

GR. 7
LEWENSORIËNTERING

LEWENSORIËNTERING

GR. 7
Wolkie Border 2

INLIGTING

ALGEMENE INLIGTING

SKRYFBEHOEFTES

SKRYFBEHOEFTES
Wolkie Border 2

PERSONEEL

PERSONEEL
PERSONEEL

Ons personeel word uitgedaag om ‘n lewenslange leerder te wees en daarom word daar deurlopend geleenthede geskep om te groei en te ontwikkel sodat elkeen sy eie unieke stempel kan afdruk. Ons personeel bly op hoogte van die nuutste tegnologie, onderwysmetodes en onderrigstrategieë om in leerders se behoeftes te voldoen. Ons uitgangspunt is dat leerders genoeg tyd gegun moet word om hulle volle potensiaal te bereik.

KONTAK

KOMMUNIKASIE
D6 Connect toepassing:

D6 Connect toepassing:

Primêre bron van kommunikasie Die doel van die d6 Connect toepassing is:

  • om ouers ingelig te hou van alle gebeure. (‘n Ingeligte ouer is ‘n gelukkige ouer.)
  • om alle interne dokumente van Laerskool Lynnwood, beskikbaar te stel.
  • kalendergebeure

Laai gerus die toepassing op u slimfoon af. Alle interne dokumente sal onder Hulpbronne op die toepassing beskikbaar wees. ‘

Geen koste daaraan verbonde nie. Pas kanale aan sodat u kindgerigte inligting ontvang. Akademiese punte en finansiële inligting is ook op die toepassing beskikbaar.

Laai hier af.

WhatsApp groepe

Die doel van die WhatsApp klasgroepe is onder andere:

  • om ouers te herinner aan vergaderings, inligtingsaande ens.
  • vir die voltooi van elektroniese skeurstrokies,
  • om ouers in te lig indien daar dringende veranderings of wysigings op die kalender is,
  • om ouers in te lig indien tye van aktiwiteite verander ens.

Ongelukkig kan ons nie stemboodskappe in skoolure luister nie.

E-Pos Kommunikasie

Deurlopende kommunikasie met personeel:

Ons het ‘n oopdeurbeleid en daarom is u welkom om ook ‘n e-pos te stuur aan u kind se onderwyser of organiseerder.

Ouermiddae

Kwartaal 1 tot 3. Uitnodigings sal kwartaaliks geskied. Hou die kommunikasiekanale dop vir inligting.

Wolkie Border 2