Skip to content
REDAKSIE

Die skool se Koerant vir kinders, deur kinders is aan die begin van 2023 weer hervat. Die koerant se naam is LynNUUS, wat hedendaagse nuus, interessante feite en genot bied aan leerders en ouers.

Daar is oulike kolomme en afdelings, asook bietjie dieper lewenslesse vir die ouer leerders. Daar word weekliks dinkskrum gehou en ondersoek ingestel om die nuuste nuus in die skool en buite die skool, op te spoor. Redaksielede skryf berigte, teken strokiesprente, doen opnames vir video’s en ontwerp speletjies. Ons koerant en berigte word aan ‘n tema gekoppel en die koerant word in Kwartaal 2 en 4 uitgereik. Koerantweek word deel van die skool se volgepakte kalender om leerders weer bewus te maak oor die wêreld van lees waarin ons elkeen kan ontsnap.

Asset 34

ORGANISEERDER

 

Asset 70
Asset 70

CONELL DU PREEZ Organiseerder