Skip to content
REDENAARS

ATKV:
Daar word 12 leerders per afdelingsgroep ingeskryf. Dus 36 leerders wat die skool by ATKV verteenwoordig. Die ATKV bepaal die getal deelnemers wat deurdring na die semifinaal en finaal.

ONVOORBEREIDE TOESPRAAK WERKSWINKEL:
Daar word jaarliks ‘n onvoorbereide toespraak werkswinkel aangebied. Die werkswinkel fokus daarop om graad 6 en 7 leerders op ‘n praktiese wyse die nodige vaardighede te leer van hoe om vir ‘n onvoorbereide toespraak voor te berei.

REDENAARSFEESTE:
Ander feeste word deur die loop van die jaar bekend gemaak.

ORGANISEERDER: Thea can der Lith

little-boy-jumping-after-winning-football-match