Skip to content

Wave Border 1
Wolkie Border 2
HOE WORD EK ‘N LYNNIE?

Elke dag is “Opedag” by ons skool!

Mnr. Steve Stolk is die uitvoerende hoof en nooi elke voornemende Lynnie-ouer om oor ‘n heerlike koppie koffie vooraf te kom loer hoe dit by Laerskool Lynnwood lyk.

Raak deel van die Lynnie-familie deur jou kind reeds vanaf Graad RRR (die jaar waarin jou kind 4-jaar oud word) in te skryf.

Beperkte plekke ook beskikbaar vir graad RR en R vir 2025.

Wolkie Border 3
Meneer Stolk_3

Boodskap van die hoof

Omgee2

Omgee@Lynnies

Asset 9

Nuusbriewe

Wave Border 5.5

DIENSTE

ONS DIENSTE
AKADEMIE

AKADEMIE

Die belangrikste element van jou kind se verhaal by Laerskool Lynnwood, is Akademie.

SPORT

SPORT

Oefening is goed vir ‘n mens. Dit ontwikkel kinders fisies en emosioneel en lei tot vele avonture op en langs die sportveld.

KULTUUR

KULTUUR

Laerskool Lynnwood kleur jou kind se storieboek in met verskillende kultuurvorme.

NASKOOL

NASKOOL

Om tuis te voel, net soos by die huis, is die tema van die Naskool-verhaal.

KLEREWINKEL

KLEREWINKEL

Lynnies se Klerewinkel verskaf skool-en sportklere om elke hoofkarakter uit te rus! Die winkel is geleë op die skoolterrein vir ouers se gerief.

ONDERSTEUNING

ONDERSTEUNING

Elke lewensverhaal bestaan uit verskeie intriges, gebeurtenisse en ervarings. Omgee@Lynnies is ‘n platform waar behoeftige kinders finansieël en emosioneel ondersteun word.

1600B

ONS SPAN

ONS SPAN

UITVOERENDE HOOF

MNR. STEVE STOLK

MNR. STEVE STOLK

Mnr. Steve is nou al reeds 20 jaar deel van die Lynnie-familie. Sy karakter spreek vanself en is daagliks sigbaar in sy verhoudings met sy personeel, Lynnie-ouers en natuurlik, die kinders. Hy vermaak ons Lynnie-maats gereeld met sy oulike Nugget-stories en besit ongeveer 400 dasse en 350 pare “funky”-kouse. Dít is behoorlik die hoogtepunt van byna elke Lynnie se dag!

Maar mnr. Steve kan ook ernstig wees en dra elke Lynnie se behoeftes op die hart. Sy deur staan altyd oop om te luister en te help.

Speech Bubble 2 - Point
MnrSStolkWEB

KONTAK

KONTAK ONS
Naam *
E-posadres *
Kontaknommer
Boodskap