Finansiële Inligting
Inleiding
Laerskool Lynnwood se Algemene Ouervergadering het op 4 Novemerr 2020 die skool se begroting en skoolfonds vir 2021 goedgekeur. Skoolfonds is vooruitbetaalbaar.
- ‘n Bevestigingsfooi van R1500.00 per kind (Graad RRR tot 7) is betaalbaar voor einde Desember 2020.
- Bevestigingsfooi word van totale skoolgeld afgetrek en balans word in 11 paaiemente (Januarie tot November) verdeel.
Skoolfonds vir 2021
Die volgende skoolfonds is met ingang van 1 Januarie 2021 betaalbaar:
2020 Skoolfonds |
Graad 1 – 7 |
Graad R, RR en RRR |
Bevestigingsfooi |
R1 500 (betaalbaar voor of op 31 Desember 2020) |
R1 500 (betaalbaar voor of op 31 Desember 2020) |
Bedrag sonder bevestigingsfooi |
R22 396 Betaalbaar: 11 x R2 036 |
R27 876 Betaalbaar: 11 x R2 535 |
Naskoolgeld
2020 Naskoolgelde |
Enkelkind |
Twee kinders |
Drie kinders |
Betaalbaar maandeliks (ongeag aantal dae bywoning) |
11 x R1 352 = R14 872 |
11 x R2 412 = R26 532 |
11 x R3 588 = R39 468 |
Dagbesoeker (middagete en versnappering ingesluit) |
R110 |
|
|
Bankbesonderhede:
- ABSA
- Rekeningnaam: Laerskool Lynnwood
- Rekeningnommer: 0540510075
- Takkode: 632005
- Lopende Rekening