Skip to content

Andrew Gradwell

Andrew Gradwell bied sedert 2007 kitaarlesse aan by Lynnwood Laerskool. Hy gee ook klas by Cornwall Hill College en by Laerskool Anton van Wouw. Hy speel 7 jaar in die SA Lugmagorkes en ‘n verdere 4 jaar in die SA Leërorkes as hoofmusikant. Andrew is reeds sedert 1992 betrokke by musiekonderrig en beoefen die beroep voltyds sedert 2003. Hy het Graad 5 in musiekteorie by Royal Schools en Graad 6 kitaar by Trinity College.