Skoolure

Graad RRR, Graad RR en R:

Aankomstye: 07:00 - 08:00
Dagprogram: Word tot vertrektyd gevolg
Vertrektyd: 12:30 - 13-30
Wagklas: Tot 13:30 (Geen toesig na 13:30)

Dagprogram:

08:00 - 08:15 Toiletroetine
08:15 - 08:45 Lewensvaardighede
08:45 - 09:45 Gesyferdheid
09:45 - 1015 Opruim, toilet en verversings
10:15 - 10:45 Lewensvaardighede
10:45 - 11:45 Vryspeel buite
11:45 - 12:00 Opruim
12:00 - 12:30 Geletterdheid

Graad 1 en 2:

07:35 - 13:00  Wagklasse tot 13:30

Gedurende die eerste twee weke van die eerste kwartaal verdaag die graad RRR - R en die graad 1 leerders om 12:00. Wagklasse is beskikbaar tot 13:30

Graad 3 -7

Maandae - Donderdae: 07:35 - 13:30
Vrydae 07:35 - 13:00