Naskool- en vakansiesorg
Die skool beskik oor 'n uitstekende funksionele naskoolfasiliteit op die skoolterrein. Elke kind ontvang persoonlike aandag in 'n veilige omgewing wat kinders gemaklik en tuis laat voel. Vir verdere besonderhede, kontak mev. Sharise Janse van Rensburg by 082 348-3060 of e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Kontak ook vir mev. Sharise Janse van Rensburg vir meer besonderhede oor opvoedkundige en genotvolle vakansieprogramme.


