Lynnies se Winkel

U kan alle skool- en sportklere, sowel as skoolbenodigdhede by Lynnies se Winkel aanskaf. Graad 1 pakkette is reeds by die winkel beskikbaar teen R450. Kontak gerus mev. Ellen Malan by 082 769-9412

 

Die winkelure is:

Maandae tot Donderdae: 06:30 - 14:30
Vrydae: 06:30 - 13:30