Skip to content

SPORT

GHOLF

SPORT

GHOLF
Golf
Asset 10

Gholfproewe vind in die derde kwartaal plaas. In Augustus word  leerders van Laerskool Lynnwood genooi om aan die proewe deel te neem wat by die gholfbane in ons omgewing plaasvind. Die proewes word oor ʼn periode van vyf (5) weke,  op Maandae gehou. Maandae  speel die kinders slegs 9 gaatjies.

Die liga word in die vierde kwartaal gespeel en vind gewoonlik op Maandae plaas. Die twee spanne van ons skool speel liga teen die ander skole van ons distrik. Die formaat wat gebruik word is ‘medal’. Die twee skole wat bo-aan die liga eindig  van elke distrik, speel einde Oktober in die stadsbeker  finaal. Die twee wenners speel dan in Desember in ʼn Interprovinsiale Laerskole toernooi.

Asset 9

ORGANISEERDERS

 

Asset 119
Asset 119

KURT LABUSCHAGNE Organiseerder