Pre-Primêr

Pre-Primêr

Alle leerders word ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik.

  • Adjunkhoof akademie: Mev. I. de Villiers
  • Departementshoof: Pre-Primêr - Mev. Estie van Wyk
Personeel bestaan uit 10 gekwalifiseerde Pre-Primêre onderwyseresse wat deurentyd kursusse bywoon om op hoogte te bly van die nuutste verandering in voorskoolse onderrig. Daar is vyf graad R klasse, drie RR klasse en twee graad RRR klasse.