Grondslagfase

Alle leerders word ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik.

  • Adjunkhoof akademie: Mev. I. de Villiers
  • Departementshoof: Mev. Elize van Eeden

Graadhoofde:

  • Graad 1: Mev. Wilma Pretorius
  • Graad 2: Mev. Sanet Smit
  • Graad 3: Mev. Janette Verhoef
In die Grondslagfase word die volgende vakke onderrig:
  • Tale: Afrikaans en Engels
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede

Assessering:

  • Vind deurlopend plaas en rapporte word aan die einde van elke kwartaal uitgereik.

Wagklasse:

 Graad 1 en 2-leerders is vanaf 13:00 tot 13:30 onder toesig in wagklasse, indien hulle ouers hulle nie om 13:00 kan kom afhaal nie. Geen leerder mag buite die skoolterein wag of op die skoolterrein rondspeel gedurende wagklastyd nie.