Afwesighede en verlating van terrein
Stel asseblief die skool in kennis as 'n leerder afwesig is. Geen leerder mag sonder rede by die huis bly nie. Geen leerder mag die skoolterrein verlaat sonder toestemming nie. Alle leerders moet by ontvangs uitgeteken word.


