Ons Visie
'n Laerskool wat deur uitnemende begeleiding, gelukkige en gebalanseerde kinders ontwikkel wat die uitdagings van 'n veranderende wêreld aangryp.
'n Laerskool wat as voorkeurskool in die Ooste van Pretoria verrassend anders is deur:
- Die nastreef van Christelike normes en waardes.
- Gebalanseerde kindgerigte begeleiding.
- Die skep van 'n omgee atmosfeer.
- Persoonlike dienslewering.
- Die nastreef van hoë standaarde - Akademie, Kultuur en Sport.
- Toegeruste personeel wat 'n verskil maak.
- Die nastreef van doeltreffende kommunikasie.
- Ondersteunende, deelnemende ouers.
SKOOLKWARTALE: 2010
Kwartaal 1: | 13 Januarie – 26 Maart |
Kwartaal 2 : | 12 April – 9 Junie |
Kwartaal 3 : | 13 Julie – 23 September |
Kwartaal 4 : | 4 Oktober – 10 Desember |





